book-icon Uitgawe 19 Mei 2022

Zephany Nurse vertel eksklusief: My verloofde het baklei vir my; ontvoerma welkom by troue

akkreditasie
FB
FB

Vir Zephany Nurse was “gesin” lank ’n moeilike begrip. Daar is die pa en ma wat die lewe aan haar geskenk het. Maar daar was ook ’n tweede gesin, dié van die vrou wat haar as baba ontvoer en as haar eie grootgemaak het.

Oor die jare heen is lesers ontroer deur die verhaal van dié meisie wat tussen twee gesinne verskeur is. Maar volgende jaar gebeur iets groots in Zephany (25) se lewe: Sy bou aan haar eie gesin wanneer sy in die huwelik tree met ’n man wat haar onvoorwaardelik liefhet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees