book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Zondo-verslag: Al die onthullings – ’n kringloop van gierigheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zondo-sondebokke
Zondo-sondebokke

Soos verwag, is die omvang van die staatskaping wat regter Raymond Zondo in die eerste deel van sy verslag oopvlek verbysterend – en hy bevind die Guptas het ’n “beduidende invloed” op oudpres. Jacob Zuma uitgeoefen.

As staatshoof het Zuma tot die Gupta-­broers se eise ingestem en vinnig ontslae geraak van enigiemand wat in hul pad gestaan het.

“Een van die bepalende kenmerke wat in die getuienis voor die kommissie uitgekom het, is dat dit nodig was om sleutelinstellings te vul met mense wat bevele sou gehoorsaam sodat openbare geld vir privaat voordeel herlei kon word,” lui die verslag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees