Dit was ’n moeilike 12 dae, sê die aktrise Erica Wessels ná haar dogtertjie, Stella (2), onlangs in die hospitaal opgeneem is. Maar nou lyk dit oplaas of dit beter met Stella gaan.
Erica Wessels oor ‘stormagtige’ tyd ná klein Stella gehospitaliseer is
