Hier's 100 video's om matrieks te help met eksamens

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rekordeksamen is hier en daarmee saam kom hope stres en lang ure agter die boeke.

Die rekordeksamen is hier en daarmee saam kom hope stres en lang ure agter die boeke. Hierdie jaar het weer met sommer ’n klomp uitdagings gepaardgegaan en nou lê daardie rekord- en eindeksamen soos ’n berg voor jou. Toemaar, Huisgenoot is hier om te help om druk te verlig met ’n hele reeks video’s wat moeilike en belangrike begrippe op ’n vinnige en maklike manier verduidelik.

Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees