Hoe om raaisels en breinknopers op te los

akkreditasie

Strategie is die wagwoord. Party beginners wil dalk dadelik inspring, maar dit kan jou belangstelling laat verloor as jy nie by jou sterk punte hou en van daar af werk nie. Selfs jou keuse van breinknoper maak ’n groot verskil.

As jy van woorde hou, doen ’n blokraai of woordsoek – soek die verskil is ook ’n prettige manier om jou brein uit te daag en jou denkvaardighede te toets. As jy meer in syfers belangstel, probeer Sudoku.

Wanneer jy vasgestel het wat jou breinknoper-nis is, brei dit uit en wissel dit af. Begin met die korter woorde soek, die korter raaisels voltooi en vir die blokke met die meeste leidrade soek, en werk dan van daar af. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees