Kry dié fantastiese slimfoon teen ’n fantastiese prys – plus ’n koopbewys

akkreditasie
Foto verskaf
Foto verskaf
Soek jy ’n fantastiese nuwe selfoon? Die Galaxy A12 is nie net vindingrykheid nie, maar ook bekostigbaar.

Baie eerstes in die lewe maak ons opgewonde, soos ons eerste soen, ons eerste stel wiele of ons heel eerste salaristjek. Hoe kan ’n mens daardie wonderlike gevoelens vergeet? Wie anders onthou die spesiale oomblik toe hulle hul eerste slimfoon gekry en gewonder het of dit al die nodige funksies het? Vir die mense wat die Samsung Galaxy A12 slimfoon met al sy kenmerke as hul eerste foon uit die boks haal, is dié oomblik gelukkig onvergeetlik.

MY EERSTE LIEFDE, MY GALAXY

Daar is berig drie uit vyf slimfoon-eienaars koop hul slimfoon vir die gebruik van die kamera, spesifiek vir die gehalte van die agterkamera en app-funksies. Dit is presies hoekom die Samsung Galaxy A12 slimfoon so aanloklik is vir mense wat ’n indrukwekkende kamera soek. 

Dit sluit in ’n langdurige battery van 5 000 mAh, ’n skerm van 6,5-duim en ’n stylvolle agterkamera-ontwerp met ’n 48MP-hoofkamera. Die ongelooflike agterkamera is ook vir Live Video gemaak.

Nou kan jy die Samsung Galaxy A12 slimfoon met al hierdie gevorderde funksies vir die aanbevole kleinhandelprys van net R3 499 by enige deelnemende kleinhandelaar koop. Mense wat die wonderlike toestel koop, sal ’n R200-kontantterugbewys saam met hul aankoop* ontvang. Die ongelooflike waarde sal byval vind by mense wat ’n slimfoon soek wat die moeite werd is om op verlief te raak.

Om te verseker jy kan jou toestel beskerm, sluit die aanbod die keuse in om Samsung Care+ by te voeg. Dit bied beskerming teen skermskade ter waarde van R499 vir ’n eenmalige R99. En as jy ’n ouer toestel het, kan jy dit vir ’n toepaslike toestel inruil en tot R1 800 afslag op die koopprys kry.

Die Samsung Galaxy A12 slimfoon het ’n 6,5” HD+ Infinity-V-skerm wat ’n driedimensionele gebruikerservaring bied. Dit is met ’n stylvol ontwerpte kamera agter toegerus sodat jy wonderlike oomblikke maklik kan vaslê. Kies tussen die klassieke swart of blou toestel.

  • Klik hier vir nog inligting 

*Bepalings en voorwaardes geld.

Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees