book-icon Uitgawe 16 Junie 2022

5 wenke om jou finansies én jou romanse of huwelik gesond te hou

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Baie paartjies gebruik net een rekening. Maar dit is belangrik dat elkeen ook ’n eie rekening moet hê in geval van ’n krisis. ’n Praktiese oplossing is een gesamentlike huishoudelike rekening waarin julle albei maandeliks ’n deel van jul salaris waaroor julle ooreengekom het vir gedeelde uitgawes soos kruideniersware en kragverbruik inbetaal.

Die res van jou salaris betaal jy dan in jou eie persoonlike rekening in, en daarmee kan jy byvoorbeeld jou klere of persoonlike bederfies mee betaal.

Sodoende kibbel julle nie oor daardie middagetes saam met vriendinne of ’n nuwe gholfstok nie. Dit kan ook gebeur dat daar byvoorbeeld met egskeiding of insolvensie eers vasgestel moet word aan wie die geld in ’n gesamentlike rekening behoort. Dan word die rekening gevries tot die regskwessies opgelos word en het julle geen toegang daartoe nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in