book-icon Uitgawe 6 Januarie 2022

6 dinge om te weet oor versekering en jou geestesgesondheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Geestesgesondheidsprobleme soos angs, depressie en uitbranding was die naasgroot­ste rede vir inkomsteversekeringseise verlede jaar, vertel die lewensversekeraar FMI.

Eintlik is inkomstebeskermingsverskaffers goed toegerus om sulke soort eise te assesseer en geldige eise word beslis uitbetaal, sê FMI se hoofproduk-aktuaris, Leza Wells. 

Hier is ses dinge wat jy oor sulke eise moet weet. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in