book-icon Uitgawe 22 September 2022

7 moet-weet dinge oor effektetrusts en hoe dit jou rykdom kan laat groei

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Getty Images/Gallo Images
Ter illustrasie. Foto: Getty Images/Gallo Images

Jou geld word saam met dié van ander beleggers in een fonds gesit en dan belê in bates soos aandele, genoteerde eiendom en die geldmark. Dit staan ook bekend as kollektiewe beleggings.

Daar is ’n groot verskeidenheid effektetrusts. ’n Effekte­trust wat uitsluitlik in aandele belê, sal moontlik ’n algemene aandelefonds genoem word. 

’n Gebalanseerde fonds is weer een wat geld belê in aandele, eiendom, staatseffekte en kontant. Elke beleggingsmaatskappy bied sy eie reeks effektetrustfondse wat deur ’n fonds- of batebestuurder bestuur word. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees