book-icon Uitgawe 13 Oktober 2022

Beplan jy en jou maat om saam ’n lening uit te neem? Hier’s 6 goed om te weet

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Maar wees versigtig, want as die ­ander party nie hul lenings­verplig­tinge nakom nie, kan jy met die gebakte pere sit. Hier is ses dinge wat jy moet weet voor jy teken.

In ’n neutedop: nee! 

As jy borg teken vir ’n vriend se leningsaansoek, stem jy in om wetlik verantwoordelik te wees vir sy skuld. Die krediteur staan die lening toe volgens net die aansoeker se bekostigbaarheidsvermoë, en die lening verskyn net op die aansoeker se kredietrekord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees