book-icon Uitgawe 9 September 2021

E-rokers: Wat jy moet weet oor mediese versekering

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Baie rokers wend hulle tot e-sigarette om hulle van die ware Jakob te probeer speen, maar is dan verbaas omdat hul versekeringspremies steeds duurder as nierokers s’n is. ­ 

Versekeringsmaatskappye se beleid is egter duidelik: Rook van enige aard verhoog jou kanse om kanker, hart- en long­siektes en beroertes te kry. Gevolglik is jou risikoprofiel hoër en vra hulle jou duurder premies. 

Kom ons kyk hoe strook jou rookgewoontes met jou versekeringspremies. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees