book-icon Uitgawe 3 Mei 2018

Geldsake: Hoe gemaak wanneer jy jou maat verloor?

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Verlede week het ons gesels oor hoe om te beplan vir die moontlikheid dat die broodwinner sy/haar inkomste verloor.

Maar wat gebeur as julle skei of een van julle sterf? Dis belangrik om die volgende dinge reeds in plek te hê, vertel Charné van der Walt van Lemons into Lemonade Financial Planners.

Sorg uit die staanspoor jy verstaan die finansiële implikasies van jul voorhuwelikse kontrak (VHK)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees