book-icon Uitgawe 27 Desember 2018

Het jy mediese gapingsdekking nodig? So werk dit

akkreditasie
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images.
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images.

’n Leser skryf sy is ’n mediesefondslid, maar wonder of sy ook gapingsdekking moet uitneem. Die antwoord is waarskynlik ja, want dit kan jou teen rekenings beskerm wat nie deur jou fonds gedek word nie.

Wie het dit nodig en hoe werk dit?

Jou mediese fonds sal byvoorbeeld sê hulle betaal 100% van hul “eie tarief”. Dit beteken die fonds sal hul vasgestelde dekkingsbedrag vir ’n spesifieke mediese diens ten volle betaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees