Dit bied dikwels ’n manier vir ouers sowel as kinders om op uitgawes te bespaar tot laasgenoemde hul voete vind. Maar dis nie altyd ’n eenvoudige ooreenkoms nie.
Sommige groothartige ouers hou aan om hul werkende kinders se lewenskoste te borg eerder as om self meer te spaar. En die jong volwassenes kan voel hulle word steeds soos kinders behandel.
As jy werklik jou kind wil help om op hul eie bene te staan, sal julle openlik moet praat oor nuwe grense en verantwoordelikhede vir albei partye. Hierdie drie beginsels kan help.