book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Hoe leen jy uit jou toegangsrekening? Wees versigtig, hier’s raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Toegangsgeriewe is ’n oop kredietgerief wat jy herhaaldelik kan gebruik en afbetaal en weer kan gebruik wanneer jy dit nodig kry. Gestel jy het ’n toegangsgerief van R200 000 en een maand gebruik jy R50 000 daarvan. Dan bly R150 000 oor vir latere gebruik.

Betaal jy R20 000 terug, is daar weer R170 000 beskikbaar. Jy hoef nie weer aansoek te doen en deur ’n kredietontleding te gaan nie; die geld bly beskikbaar. Elke mens sal ’n maksimum limiet hê waarvoor hulle in aanmerking kom.

Dit sal van jou kredietprofiel afhang en watter terugbetalings jy kan bekostig. Maar jy hoef nie al die beskikbare krediet te gebruik nie; jy kies wat jy nodig het. Die bedrag wat jy gebruik het, word weer beskikbaar sodra jy dit afbetaal het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees