book-icon Uitgawe 2 September 2021

Hoe werk covid en jou mediese fonds? 8 goed om te weet

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Dekking vir die behandeling van covid-19 is trouens ’n voor­geskrewe minimum voordeel  (VMV – sien nota onder). 

Dit beteken dat jou fonds ­wetlik verplig is om jou mediese koste verwant aan die siekte te dek. Maar jy kan natuurlik nie na willekeur eis nie: Jou fonds het riglyne waarvolgens dit uitbetaal.

Vandeesweek beantwoord ons van die algemeenste vrae oor ­covid en jou mediese fonds. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees