book-icon Uitgawe 12 Augustus 2021

Is jou besittings gedek teen skade weens die oproer? Só werk dit

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Dit was hoofsaaklik winkelsentrums en ondernemings – groot en klein – wat deurgeloop het. Maar tog het dit jou met ’n gevoel van onsekerheid gelaat: Wat gebeur as jou huis of gesinsmotor doelbewus of per ongeluk weens protes of oproer beskadig word? 

Is daar versekeringsdekking daarteen en hoe werk dit?

Slegs die South African Special Risk Insurance Association (Sasria) dek alle mense en ondernemings met bates teen spesiale risiko’s soos protesaksies, oproer of terreur wat nie deur “gewone” persoonlike polisse gedek word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees