book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Jou maat sterf, hoe nou met gedeelde geldsake? ’n Kenner gee raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Ons het Johan Strydom van FNB Fidusiêre Dienste gevra wat paartjies kan doen om administratiewe nagmerries te verhoed indien een onverwags sou sterf. 

’n Gedeelde bankrekening is gewoonlik ’n transaksionele rekening waar albei die rekeninghouers dieselfde reg het op transaksies soos betalings, aankope en onttrekkings.

Baie paartjies kies dit om praktiese doeleindes, soos dat alle transaksies uit een rekening gedoen word. Maar wanneer een rekeninghouer sterf, sal die bank normaalweg die rekening vries.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees