book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Lus om te bedank? Vra jouself dié 13 vrae voor jy groener weivelde gaan soek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Is dit tyd om te bedank? Foto: Getty Images/ Gallo Images
Is dit tyd om te bedank? Foto: Getty Images/ Gallo Images

Dis dalk iets waaraan jy ’n ruk al dink, veral as jy nie die gedagte kan verduur dat jy na ’n kantoor toe moet teruggaan nie.

Die afgelope jaar het baie mense laat oorweeg of hulle in hul pos wil bly – die “turnover tsunami” soos party mense dit noem.

Maar die jongste werksyfers sorg vir neerdrukkende leesstof – meer as 34% van Suid-Afrikaners is werkloos, volgens amptelike statistieke. Hoe weet jy of jy desperaat verandering nodig het of net in ’n pandemie-groef is?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees