Die onlangse rentekoersverhoging is waarskynlik die begin van ’n opwaartse kurwe.
Jy sal dadelik die styging van 0,25% op jou maandelikse huispaaiement sien. Dink jy dus daaraan om in die nuwe jaar jou huislening te skuif na ’n verbandgewer wat jou ’n laer rentekoers sal bied? Lees eers hier voor jy dit een van jou Nuwejaarsvoornemens maak.
Kyk vir enige boeteklousule.