book-icon Uitgawe 3 Februarie 2022

Skurke teiken studente óók – híér is 7 strikke waarvoor jy moet ligloop

akkreditasie
geldsake
geldsake

Hulle teiken spesifieke profielgroepe. Bejaardes, be­­leggers, en ja, ook studente. Vir elkeen is daar ’n ander lokaas, en ons digitale leefwêreld is hul jagveld. 

Hier is sewe strikke waarvoor jy moet lig loop. 

Jy sien aanlyn ’n plek om te huur. Die foto’s lyk goed, die huur bekostigbaar, dis naby jou kampus. Die presiese adres word nie verskaf nie, want die verhuurder sal kwansuis vir jou die aanwysings gee wanneer jy daarna gaan kyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees