book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

Só kan jy jou bejaarde ouers met hul finansies help

akkreditasie
bejaardes
bejaardes

Dis nou jou beurt om daar te wees vir hulle en hul finansies op koers te hou. 

Maar dit is nie so maklik nie, want as hulle baie privaat oor hul finansies was, sal jy eers moet uitvind wat aangaan. En as hul geldbenadering van joune verskil, kan julle dalk uitval daaroor.Hier is vyf wenke om hulle te ondersteun en probleme te voorkom.

Jou ouers hanteer nog hul finansies suksesvol. Tog is dit belangrik dat jy weet wat om te doen indien dinge sou verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees