book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021

Só raak jy onverstaanbare kredietverskaffers se briewe baas

akkreditasie
Geldsake
Geldsake

Volgens kredietburo’s was daar in Maart meer as 10 miljoen agterstallige kredietrekenings. Boonop was daar 25 000 dispute aangeteken weens foutiewe inligting op verbruikers se kredietrekords.

Dit alles beteken natuurlik sommer baie administrasie – en of jy nou agterstallig is of nie, dit kan vir jou soms moeilik wees om jou rekenings, skuldbriewe of kredietinligting te ontsyfer.

Dit sal nuttig wees as jy hierdie 15 algemeen gebruikte terme en konsepte verstaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees