book-icon Uitgawe 29 September 2022

Sorg só dat jou kinders finansieel versorg is: 5 dinge om te weet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
fb
fb


Mense met minder­jarige kinders (onder 18 jaar) wat wil seker maak hul erflating word gebruik om hul kinders te ver­sorg. Onthou: Minder­jarige kinders kan nie erfporsies direk uit jou boedel ontvang nie, al be­­noem jy hulle as ’n erfgenaam.

Sou albei ouers sterf terwyl die kinders minderjarig is, sal die ouers se bates (huis, meubels, motors, ensovoorts) verkoop word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees