book-icon Uitgawe 17 November 2022

Waar kan bejaardes geld spaar? Die 10 winkelgroepe en diensverskaffers bied afslag

akkreditasie
Jy werk jou lewe lank hard, en ’n bietjie afslag is nie te versmaai nie.
Jy werk jou lewe lank hard, en ’n bietjie afslag is nie te versmaai nie.

Met ’n mSeniors-kaart kry jy tot 10%-afslag op algemene handelsware en 5% op kos soos vrugte, groente en slaghuisprodukte. Dit geld nie vir aanlyn kopies en produkte op promosie nie. 

Ander uitsluitings is alkohol, swembad­chemi­kalieë, selfoonprodukte (ook lugtyd), tabak­produkte, motorolie, foto­staatpapier, LP-gas, geskenkbewyse vir iTunes, Google Play-winkelkaarte, geskenkbewyse vir Makro en finansiële dienste.

Registreer by klantediens vir die mSeniors-kaart. Wys dan jou ID en mSeniors-kaart. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees