book-icon Uitgawe 15 November 2018

Wat is die wagtydperk as ek van mediese fonds verander?

akkreditasie
Foto ter illustrasie: Pexels.
Foto ter illustrasie: Pexels.

’n Wagtydperk sal geld voor ’n nuwe fonds jou volledig dek. Die duur van dié tydperk sal afhang van hoe lank jy ’n lid van jou vorige fonds was: meer as twee jaar ononderbroke of minder as twee jaar ononderbroke.

Dis ook belangrik dat nie meer as 90 dae tussen die verval van jou ou lidmaatskap en die inwerkingtrede van jou nuwe fondslidmaatskap verloop nie. Anders sal jy dalk jou mediese uitgawes ten volle moet onderskryf en kan jy ’n boeteheffing opgelê word.

As jy meer as twee jaar lank ononderbroke ’n lid van jou vorige fonds was en binne 90 dae by ’n nuwe fonds aansluit, is die wagtydperk gewoonlik drie maande.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees