Dis wanneer jy inligting weerhou, of vals inligting verskaf, om ’n uitbetaling te kry.
Almal kan hulle hieraan skuldig maak: polishouers- of aansoekers, begunstigdes, diensverskaffers, derdeparty- eisers en adviseurs.
Algemene voorbeelde is die geldelike aandik van versekeringseise of vals inligting op versekeringsaansoeke.