book-icon Uitgawe 8 November 2018

Wat maak jy as jy nie self jou testament kan teken nie?

akkreditasie
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images.
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images.

Wat gebeur as jy ’n testament wil opstel of een wil verander, maar dit nie meer kan onderteken nie? Mits aan alle wetlike vereistes voldoen word, kan iemand anders die testament onderteken namens die mens wat nie fisiek in staat is nie.

Ons het met Louis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suid-Afrika (Fisa), gesels. Hy verduidelik wat die wet vereis en wie almal teenwoordig moet wees.

Net iemand wat nog by sy volle bewussyn is, kan wettig ’n testament skep of ’n bestaande een verander. Dit beteken die mens moet weet en verstaan wat om hom aangaan en wat in die testament staan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees