book-icon Uitgawe 29 Julie 2021

Wil jy van ou goed ontslae raak? Dís hoe jy kan geld maak

akkreditasie
OLX.
OLX.

Baie mense voel stukke beter as hulle eindelik so ver kom om ontslae te raak van goed wat hul huis vol staan. Veral as hulle in die proses ook sommer ’n ekstra geldjie kan verdien. Maar mense is dikwels onseker oor die waarde van dinge wat hulle wil verkoop – en wáár om dit te verkwansel.

Die eerste stap is om vas te stel watter bedrag jy daarvoor wil vra.

“Sentimentele waarde kan mense ’n prys laat vra wat nie markverwant is nie,” maan die bemarkingsghoeroe Hugo Coetzee, stigter van die Kaapstadse konsultasiegroep Realmarketing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees