5 maklike maniere om jou gelukkig te maak

akkreditasie
Foto: Gallo Images/ Getty Images
Foto: Gallo Images/ Getty Images

Dis nou die tyd vir almal om bewus te raak van ongesonde leefstyle om sodoende hul kanse op geestesgesondheidsverwante siektes te beperk, sê dr. Renata Schoeman, lid van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Psigiaters (SASOP).

"Ons was almal al voorheen daar, waar dit veel makliker en lekkerder is om eerder vir ure die rusbank warm te hou, as om jou hardloopskoene uit 'n stowwerige kas op te diep. Sodra jy wel die skuif gemaak het, is dit onmiskenbaar hoe fantasties jy ná oefening voel," sê Renata.

"So, hoekom wag om 'n bewuste keuse te maak om gesonder te wees? Om jou gesondheid eerste te stel, sal 'n ongelooflike positiewe uitwerking op alle gebiede van jou lewe en gemoedstoestand hê."

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees