book-icon Uitgawe 30 September 2021

Bang vir inent? Kenners besweer jou vrese met die feite

akkreditasie
covid-19
covid-19

Dis ’n besluit wat Suid-Afrikaners verdeel: om die inenting teen covid-19 te kry of nie. Toe die entstof eindelik ná maande se wag hier beskikbaar word, het duisende mense ywerig geregistreer om dit te kry – op die oog af gretig om hul moue op te rol, die inenting te kry en met hul lewe aan te gaan.

Die probleem was toe om genoeg entstof te kry vir almal wat dit wil hê, maar nou het dinge verander. Dis nie die getal  dosisse wat nou die probleem is nie – daar is oorgenoeg. Die gesukkel is om mense te oorreed om die inenting te kry. 

Die regering het ’n teiken gestel om teen die einde van die jaar 67% van die bevolking in te ent. Om dit reg te kry, moet 140 000 mense per dag, sewe dae per week ingeënt word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees