book-icon Uitgawe 2 September 2021

Bloeddruk: Als oor die 'tikkende tydbom' in jou lyf

akkreditasie
Dit is belangrik om jou bloeddruk te monitor. Foto: Getty Images/Gallo Images
Dit is belangrik om jou bloeddruk te monitor. Foto: Getty Images/Gallo Images

Dit is dikwels die oorsaak wat skuil agter ’n hartaanval of beroerte. ’n Tikkende tydbom, of “silent killer”, soos dokters dit soms beskryf. Maar hoewel hoë bloeddruk lewensgevaarlik kan wees, is dit iets waarvan baie mense wat daarmee saamleef soms salig onbewus is.

Hoekom?

Want mense met hoë bloeddruk het dikwels geen simptome nie en voel goed. Lae bloeddruk kan hoofpyn of duiseligheid veroorsaak, maar ook dan dink jy dalk nie daaraan om jou bloeddruk te laat toets nie. Tog is dit belangrik om jou bloeddruk as volwassene gereeld genoeg te laat toets.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees