book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

'CBD'-produkte: Wat is dit en hoe kies jy die regte een vir jou?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kannabidiol of KBD word deesdae dikwels beskryf as ’n soort wondermiddel wat gebruik word om verligting te bring vir ver­skeie kwale, van pyn en ekseem tot slapeloosheid en stres.
Kannabidiol of KBD word deesdae dikwels beskryf as ’n soort wondermiddel wat gebruik word om verligting te bring vir ver­skeie kwale, van pyn en ekseem tot slapeloosheid en stres.

Jy het lank gewik en geweeg, en toe besluit om tog een van daardie nuwe produkte te gebruik waarvan jy by ál meer mense hoor. Nou staan jy in die middel van die winkelgangetjie en rye KBD-­produkte staar terug na jou – van olies, kapsules, rome en balsems tot tee en selfs sopies wat met een teug weggesluk kan word.

Kannabidiol of KBD – in Engels bekend as CBD, die naam waaronder die produkte bemark en verkoop word – word deesdae dikwels beskryf as ’n soort wondermiddel wat gebruik word om verligting te bring vir ver­skeie kwale, van pyn en ekseem tot slapeloosheid en stres.

Maar omdat die mark vir wettige KBD-produkte taamlik nuut en nog nie so goed gereguleer is as wat ’n mens sou hoop nie, wemel dit van halfgebakte produkte, en heers daar by baie mense wat dit gebruik of dit oorweeg om dit te gebruik nog baie onsekerheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees