book-icon Uitgawe 9 September 2021

Die rouproses: Dís hoe jy verlies kan verwerk

akkreditasie
Smart is die mees universele ervaring, maar terselfdertyd ook die uniekste en persoonlikste ervaring, want geen twee mense treur dieselfde nie. Foto: Getty Images/Gallo Images
Smart is die mees universele ervaring, maar terselfdertyd ook die uniekste en persoonlikste ervaring, want geen twee mense treur dieselfde nie. Foto: Getty Images/Gallo Images

Toe haar ma skielik aan kanker sterf net 13 dae nadat dit by haar gediagnoseer is, het die rou verdriet haar oorrompel.

Dit was ’n eensame ervaring, sê die skrywer Bridget McNulty, maar sy het baie geleer oor die verliesproses en het eindelik besef smart is nie iets om “te oorkom nie”.

Eerder ’n verlies om te eer en mee saam te leef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees