Deel

Dis amptelik! Mollige mense leef glo langer

akkreditasie
Foto: Gallo Images/ Getty Images
Foto: Gallo Images/ Getty Images

Luidens 'n nuwe studie wat die afgelope 30 jaar gedoen is, sterf ouer mense wat maer is vroeër teenoor dié wat ’n bietjie oortollige gewig saamdra. 

Om daagliks ’n kwartier lank te oefen en twee koppies koffie te drink kan jou ook langer help leef. 

Navorsers het 14 000 mense tussen die ouderdom van 55 en 100 se leefstyl dopgehou en sedert 2003 word 1 600 steeds gemonitor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees