Deel

Dís hoekom trou glo goed is vir jou gesondheid

akkreditasie
Ter illustrasie: Cover Media.
Ter illustrasie: Cover Media.

Akademici aan die Londense Universiteitskollege het data ontleed uit twee studies waarby meer as 20 000 mense in Engeland en Amerika betrokke was.

Die studies het twee liggaamlike bevoegdhede, stapspoed en greepsterkte, by volwassenes gemeet wat 60 jaar en ouer is. Dit gee ’n goeie aanduiding van hoe onafhanklik ’n mens in jou daaglikse aktiwiteite is.

"Ons weet uit vorige navorsing getroude mense leef langer en meld beter liggaamlike en geestesgesondheid aan, maar daar is nie sterk genoeg bewyse oor wat die verband tussen getroud wees en liggaamskrag is nie,” het die hoofskrywer, dr. Natasha Wood, gesê. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees