book-icon Uitgawe 15 Julie 2021

Dit gons oor aalwyn: Gebruik dié wonderplant só

akkreditasie
Alicia Keys
Foto: Gallo Images/Getty Images
Alicia Keys Foto: Gallo Images/Getty Images

Dié nederige plant wat algemeen in Suid-Afrika voorkom, is nie net gewild omdat baie mense op sosiale media daaroor gons nie. Dit werk regtig.

As ’n medisinale plant word aalwyn al duisende jare vir verskeie kwale ingespan. Aalwynjel, die deurskynende stof wat in die blare aangetref word, is ’n besonderse bestanddeel ryk aan antioksidante wat deel van elkeen se velsorgarsenaal behoort te wees.

Dit bevat vitamiene A, C en E – alles antioksidante wat skadelike vrye radikale neutraliseer. Dit is ook ’n natuurlike bron van vitamien B en bevat die minerale kalsium, chroom, koper, seleen en magnesium, asook verskeie vetsure.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees