book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021

Gevlekte of geel tande? Lees hier voor jy dit bleik

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Jou glimlag is een van die eerste dinge wat ’n indruk maak wanneer jy mense ontmoet. 

Die kleur, vorm of selfs rangskikking van jou tande kan jou selfvertroue beïnvloed, en dis hoekom so baie mense bereid is om te spaar en heelwat geld uit te gee om hul tandprobleme te laat regstel. Een van die gewildste behandelings wat tandartse bied om hiermee te help is tandbleiking.

Ons praat met dr. Aodhan Docherty, hoof van navorsing en ontwikkeling by White Glo, om meer oor hierdie proses uit te vind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees