book-icon Uitgawe 26 Augustus 2021

Het jy Parkinsons? Só kan jy jou lewe bestuur

akkreditasie
’n Parkinsonlyer kan hulpmiddels soos ’n rolstoel, loopraam of kierie kry om hulle te help beweeg. Foto: Getty Images/Gallo Images
’n Parkinsonlyer kan hulpmiddels soos ’n rolstoel, loopraam of kierie kry om hulle te help beweeg. Foto: Getty Images/Gallo Images

Haar lewe lank was sy bekend daarvoor dat sy “vinnig” is. Sy het vinnig gestap, vinnig gelees en vinnig gepraat. Tot een van haar kollegas haar agt jaar gelede gevra het waarom sy meteens so stadig optree.

Die naweek voor ’n MRB-skandering bevestig het sy ly aan parkinsonsiekte, was die langste naweek van haar lewe, vertel Zubeida Desai (70), ’n afgetrede hoof van die onderwysfakulteit aan die Universiteit van Wes-Kaapland, vandag.

Sedert haar diagnose is daar moeilike dae, maar sy weier om toe te laat dat die siekte haar lewe oorneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees