book-icon Uitgawe 7 Oktober 2021

Hoe gemaak as die eetlus jou oorweldig? Hier’s raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Huisgenoot se tydskrif Koebaai, Kilo’s!
Huisgenoot se tydskrif Koebaai, Kilo’s!

Onsl ken dit: daardie oomblik wanneer jy skielik smag na ’n sjokolade of jou sesde koppie koffie vir die dag. Hoe gemaak as die lus jou oorweldig en jy aan niks anders kan dink nie?

Dan raak “mindful eating” bitter moeilik en gryp ons alte maklik na die naaste ding wat die lus onmiddellik sal bevredig . . . Dit kan wees omdat jou liggaam na sekere soorte kos begin smag as jy ’n beperkte dieet volg of bepaalde kosgroepe uitsluit.

En dit kan weer lei tot ’n bose kringloop van toegee, jou ooreet en dan skuldig voel. Dis makliker om met ’n gesonde eetplan vol te hou wat klein hoeveelhede toelaat van die kos wat jy geniet, selfs vet- en kilojouleryke kos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees