book-icon Uitgawe 12 Augustus 2012

Hoekom sukkel jy om gewig te verloor? Kenners gee raad

akkreditasie
Klop die skaal
Klop die skaal

Min dinge is so frustrerend soos om alles te doen wat jy veronderstel is om te doen om ’n paar kilogramme af te skud, maar die gewig wil net nie wyk nie.

“Soms is dit nie so eenvoudig soos ‘eet minder as wat jy verbrand’ nie,” sê Tamlyn Maree, ’n gesinsdokter by die Hutton Medical Wellness Centre op Plettenbergbaai.

Daar is ’n verskeidenheid mediese toestande wat jou gewig kan laat toeneem en wat gewigsverlies en -bestuur nog ’n groter stryd maak as wat dit reeds is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees