book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Inentingspaspoort is jou voorland: Hoe werk dit?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die sogenaamde entstofpaspoort, ’n digitale kaart wat jy op jou selfoon kan aflaai, is nou ook Suid-Afrikaners se voorland. Dié sertifikaat sal jy moontlik eersdaags oralom as bewys moet gebruik dat jy ingeënt is. Foto: Gallo/Getty Images
Die sogenaamde entstofpaspoort, ’n digitale kaart wat jy op jou selfoon kan aflaai, is nou ook Suid-Afrikaners se voorland. Dié sertifikaat sal jy moontlik eersdaags oralom as bewys moet gebruik dat jy ingeënt is. Foto: Gallo/Getty Images

Ja, dis my burgerlike verantwoordelikheid om die entstof te kry om myself en die gemeenskap te beskerm.

Nee, dis my eie besluit om dit te weier as ek wil. So woed die gesprek oor die inenting teen die coronavirus steeds hier en ook elders in die wêreld terwyl die pandemie voortsleep.

Maar dit lyk of selfs diegene wat dalk teen die entstof gekant was daarmee vir lief moet neem – dis nou as jy vorentoe sekere restaurante, winkels of ondernemings wil besoek, na groot sportgeleenthede of musiekfeeste wil gaan, oorsee wil reis of selfs sekere werkplekke wil betree. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees