book-icon Uitgawe 30 September 2021

Irriteer jou sensitiewe vel jou? Kenners gee raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Wanneer jy aan die algemeenste velsorgkategorieë dink, kom die drietal normaal, olierig en droog waarskynlik by jou op. Maar in werklikheid is ’n werklik sensitiewe vel algemener as al die ander soorte, met 52% van vroue wat beweer hulle het die toesteand, sê dr. Kerryn Greive, bestuurder van wetenskaplike sake by die velsorgmaatskappy Ego Pharmaceuticals.

“Die definisie van ’n sensitiewe vel is wanneer dit op eksterne stimulusse, soos ’n produk, reageer op ’n manier waarvan jy nie hou nie, of dit nou rooiheid, prikkeling of branderigheid is,” sê Kerryn.

’n Sensitiewe vel word as geneties beskou en het ’n meer deurdringbare stratum corneum, of buitelaag. In leketaal laat dit meer deur. Dit is ook dan geen verrassing nie dat die aanbevole behandelings uiters eenvoudig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees