book-icon Uitgawe 18 November 2021
Deel

Kapenaar verlig pyn van kanker met CBD-olie – hoe werk dit en wat sê dokters?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rashida Croy
Rashida Croy

Dit het begin met ’n knobbel so groot soos ’n gholfbal aan die kant van haar nek. Maar die knop het haar nie gepla nie; daarom het sy dit geïgnoreer. 

Rashida Croy van Kaapstad het in elk geval dringender dinge gehad om aan te dink. Haar man, Ebrahim, was baie siek weens die komplikasies van diabetes en sy moes dag en nag na hom omsien. 

Toe Ebrahim (62) in Desember 2020 oorlede is, het haar kinders haar aangeraai om ’n dokter te laat kyk na die swelsel in haar nek, wat intussen nóg groter geword het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees