book-icon Uitgawe 12 Mei 2022

Moet jy daai uiltjie knip of nie? Dít is hoekom ’n ‘kragslapie’ voordelig is

akkreditasie
slaap
slaap

Voel jy gedurig asof jy te min slaap kry? En wanneer jy wel saans jou kop neerlê, sukkel jy om aan die slaap te raak – of jy word gereeld wakker in die nag.

En môre voel jy maar net weer moeg . . .

Jy is nie alleen nie; ál meer mense sukkel om gesonde slaappatrone te handhaaf, sê die Franse neurowetenskaplike dr. Brice Faraut.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees