book-icon Uitgawe 7 Oktober 2021

Raak ontslae van slegte eetgewoontes – en geniet jou kos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Dalk ken jy die gevoel: Jy eet saans jou bord kos terwyl jy TV kyk of na jou selfoonskerm loer. Jy word so meegevoer deur die dinge op die skerm dat jy later glad nie meer aandag gee aan wat op jou bord is nie.

Jy proe dit skaars – sluk net een hap ná die ander sonder om die smaak en tekstuur werklik te ervaar. Wanneer jy jou weer kom kry, het jy twee keer soveel geëet as wat jy moes.

Jy voel nie bevredig nie – jou ete is dan so vinnig verby; jy het dit skaars geregistreer – jy voel wel ongemaklik of opgeblaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees