book-icon Uitgawe 22 April 2021

Rug seer ná jy by die huis begin werk het? Ruk dit só reg

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Alamy
Foto: Gallo Images/Alamy

Terwyl ek hier tik, sit ek met my skouers kromgetrek, my voete op my lessenaar en my boude so gedraai dat ek byna lê op my stoel.

Nie juis wat jy die perfekte postuur sou noem nie. Maar jy herken waarskynlik hierdie beskrywing, want as jy weens die pandemie steeds soms tuis werk, doen jy dit heel moontlik self – of minstens iets soortgelyks.

Van die huis af werk het dalk vele voordele, maar die bevordering van gesonde sitgewoontes is nie een daarvan nie. Baie van ons sit sommer by enige tafel in die huis, of gebruik soms ons skoot as lessenaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees