Só keer jy dat nostalgie jou in ’n negatiewe maalkolk vasvang

akkreditasie
Foto ter illustrasie: Getty Images/Gallo Images
Foto ter illustrasie: Getty Images/Gallo Images

Vir ’n rukkie herleef jy dan weer jou skooldae, jou jong getroude lewe of die tyd voor al vandag se probleme opgeduik het. Soms gesels julle ook oor doeriejare se probleme, maar met ’n laggie wat die slae van destyds versag.

En dít is mos nou nostalgie op sy vertroostende beste . . .

Die ervaring van nostalgie is soms ’n heerlike emosie wat jou goed en warm laat voel, maar ’n mens moet ook versigtig wees om nie so aan die verlede vas te klou dat jy later nie meer in die hede kan lewe nie – of selfs jou toekomsvisie verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees