book-icon Uitgawe 23 September 2021

Van jou hartklop tot ’n warm bad: 10 wolhaarstories oor fiksheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Besoek huisgenootgeengim.co.za om aan te sluit en begin sommer vandag oefen.
Besoek huisgenootgeengim.co.za om aan te sluit en begin sommer vandag oefen.

Baie dinge wat ons oor oefening glo, is al verkeerd bewys – of was in die eerste plek nooit ’n feit nie. Kyk na hierdie mites en hoekom geen waarheid daarin steek nie.

Nie as jy ’n vrou is nie. Dit is die jongste bevinding van kenners aan die Northwestern-universiteit in Chicago. Hulle het bevind die syfer wat wêreldwyd gebruik word om te bepaal hoe hard ’n mens moet oefen, is vir baie vroue te hoog.

“Dit kan maak dat hulle oefensessies kortknip of net baie ongemotiveerd voel, want hulle moet harder werk as wat hulle kan baasraak,” sê dr. Martha Gulati, wat ’n nuwe formule bereken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees