book-icon Uitgawe 22 Julie 2021

Wat is jou strestipe? Só help dit om jou stresvlakke te bestuur

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

’n Mens kan nie van stres ontsnap nie. Dit is ’n onvermydelike deel van die lewe. Nou is die lewe nog stresvoller as gewoonlik weens die pandemie en inperking.

Daar is meer snellers – ons is angstig om siek te word, ons is bekommerd oor geliefdes, jy werk van die huis af terwyl jy na kinders moet omsien, en dan is daar spanning oor geldsake weens aflegging of ’n salarisvermindering, om maar ’n paar te noem.

Ons word ook met ’n stroom nuus en inligting oor covid-19 gepeper. Facebook loop oor van kennisgewings. Tegnologie het ons lewe so binnegedring dat baie van ons nou meer van ons af tyd op ons foon of tablet deurbring as saam met ons maat of gesin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees